Roman

Date: 3/16/2017

By Aplox

Ek was so mixed race tipe ou en ek het het gedink aan alone in the dark aan die begin maar toe kom daar klomp mythical soldiers uit soos greece uit om die city te destroy en daar was een huis waar hulle nie eintlik kon kom nie. Ek het n gewone love interest gehad wat so catgirl was wat in n kat kon verander en toe in soos die basement weggekruip het en toe duel ek so ander ou en kry nog n love interest. Daar was soos spartans archers en titans en ek het gevoel of daar sulke ethereal beings ook sou opdaag. Aan die einde het die nuwe love interest my gesmeek om haar te kies maar ekt ge hesitate. Toe gaan ons almal dood en reincarnate as nuwe mense en ons was in japan op so waterfront tipe ding waar ek fotos van so arcade wat cat themed was probeer neem het.