Ser

Date: 3/22/2017

By Aplox

Ek het besluit om wel vir ser te audisie en die audisie was in so tropical forest by so lang reguit pad af. Ek het besluit om soos n wildsbok te sing maar almal wat wou oudisie moes eers help om die pad te prepare. Ek het n mes gevat en so komkommer se kwart afgesny. Iemand anders kon dit nie reg doen nie toe staan n judge op en doen dit vir hom.