Magic

Date: 5/10/2017

By Aplox

In my droom het ek magic begin kry toe ons ons huis oordoen en die 2de verdieping was waar die rekenaar gestaan het maar mens moes afklim op n stack bokse. Daar was n tipe festival aan waar die star was musiek gespeel was deur n live orchestra en gabriel was daar en daar was color coded ribbins en die pale was ook so geverf. Die festival was op n skoolgrond. Ek het toe ek afklim by dje bokse magic gekry en toe kon ek kak vinnig hardloop. Ek het toe mall toe gegaan en het vir stefan daar gekry saam genelle lofstrandt, reinhardt het ook powers gekry maar hy wou dit nie verder develop nie en eerder low key bly. Ek het in die mall een of ander magic vrou gaan sien wat my en n ander meisie probeer magic leer het, sy het begin met om in n spinnekop te verander. Sy het gewys hoe sy in so crystal spider verander maar toe die meisie probeer het toe verander sy in n half vrug half spinnekop been ding. Toe ek wou probeer gee die vrou vir my so karton en ek het weed in gepak wat sy ook gegee het, toe moes ek n sigarette jn die weed karton sit en dit aansteek met die weed sonder om die siga af te brand, toe word ek wakker